Dit laat jou dink

Garfield

“Al wat ek doen, is eet en slaap. Eet en slaap. Daar moet meer aan die lewe van ‘n kat wees as dit. Maar ek hoop nie so nie.”

“Ek is honger. Daarom is ek.”

“Jy kan my stoel krap, jy kan my ma beledig, jy kan my hond slaan, en jy kan met my rubbermuis speel. Maar jy eet nie my kos nie en jy slaap nie in my bed nie.” – Garfield, strokiesprentkarakter