Geluk, Campari

Deur Riette Rust, SARIE - Januarie 2011

Geluk, Campari Foto’s: Michel Comte Galery

Die gewilde kruiedrankie Campari is vanjaar 150 jaar oud, en die akteur Benicio del To ro, wat in Puerto Rico geboreisen in flieks soos Traffic speel, is gekies as die gesig van Campari se eksklusiewe kalender, The Red Affair 2011. “Benicio, met sy intense aantrekkingskrag en eiesoortige persoonlikheid, is ideaal vir dié handelsmerk,” sê Bob Kunze-Concewitz, uitvoerende hoof van Gruppo Campari. Michel Comte het die foto’sgeneem.

*Drink hierdie somer jou Campari met sodawater,limonade of selfs lemoensap.

Verwante artikels

  • Oorleef die feestyd: wat om te drink en te eet

    Oorleef die feestyd: wat om te drink en te eet

    SARIE - Desember 2009

    Dis tyd vir son en saffier, ontspan, eet en geniet! Hoe keer jy die olikheid ná die vrolikheid? Hier's 'n paar wenke vir reg eet en drink oor die jolige Kerstyd

Kommentaar

Web Development by FormFunction