• CATHRINE THERESA BRANDT ‘AFRIKAKIND’

    wonderlike waarheid want in jou drome het jy nie mooi oe sexy lyf of drop dead bene nodig nie, want drome gee my vlerke

    in my drome red ek gewoonlik die hele land, ek gee aan elke pleitende kindjie iets om aan vas te hou in hierdie donker wereld van ons, ek gee vir elke liewe liefdadigheids organisasie presies wat hulle elke dag nodig het om met hulle wonderlike onselfsugtige werk voort te gaan, vir elke ou mensie wat iewers in ons pragtige land vergaan van eensaamheid iemand wat omgee en lief het, aan elke persoon wat iemand aan die dood moes afstaan ‘n engel om hulle deur hulle hartseer te dra, aan elke kindjie ini land wat sonder die sorg en liefde van ouers moet groot word gee ek hoop, kaalvoet honger mense klein en groot gee ek ‘n warm woning vol liefde en aanvaarding, en ag daar is nog so baie wat ek sou wou dien en doen, maar heellaas dis mos maar net ‘n droom………

  • Zandra

    Baie waar en mooi woorde