• Stephanie van den Berg

    Ons eie Margaret Thatcher. Dankie vir hierdie vrou wat nie terugskram van enige situasie wat opduik nie. Haar lewenslus en lesse maak so sin en ek hoop van harte hierdie fenomenale vrou hou aan om so impak op ons huidige situasie te maak. Sterkte aan haar en haar gesin.

  • Anza Holtzhausen

    Vir Helen Zille het ek net die grootste respek en bewondering. Sy is ‘n dinamiese vrou. Mag sy nog lank in die politiek bly.