Helene de Kock
"Dis sinneloos om met wraakgedagtes rond te loop. Ekself kan nie behoorlik funksioneer as ek haatdraend voel nie. Die grootste struikelblok na vergifnis is natuurlik die feit dat Jaco nog altyd dood is. Ja, hy is by God. Maar feit bly, ek mis my kind en is steeds lief vir hom." - Helene de Kock, skrywer. Haar seun is in 2004 op slag dood nadat sy motor deur 'n viertrekvoertuig getref is.
**Lees in jou April-SARIE 3 vroue se verhale van vergifnis.
Verwante artikels
-
My kind het depressie - leser se roerende brief
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 7
"Vir 'n hele paar jaar al is my kind depressief. Aanvanklik, as 'n tiener, was hy moeilik, en beslis moeiliker as wat 'n mens normaalweg van 'n tiener sou verwag..."
-
Patrys en Hendrik van der Merwe: As ’n kind sterf
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 12
Patrys en Jan-Hendrik van die plaas Elandsfontein by Victoria-Wes in die Noord-Kaap se kinders, Kirsten (4) en Phillip (Boeta) (1), is op 18 Mei 2009 in ’n fratsongeluk dood toe hulle uit ’n ou plaasbakkie geval en onder die agterwiele beland het.
















Kommentaar