Dit laat jou dink

Helene de Kock

“Dis sinneloos om met wraakgedagtes rond te loop. Ekself kan nie behoorlik funksioneer as ek haatdraend voel nie. Die grootste struikelblok na vergifnis is natuurlik die feit dat Jaco nog altyd dood is. Ja, hy is by God. Maar feit bly, ek mis my kind en is steeds lief vir hom.” – Helene de Kock, skrywer. Haar seun is in 2004 op slag dood nadat sy motor deur ‘n viertrekvoertuig getref is.

**Lees in jou April-SARIE 3 vroue se verhale van vergifnis.