Heléne Lombard (Hanna Hoekom-aktrise) oor wat sy hoop, vrees en droom
Foto’s: Phyllis Green Galery
Ek hoop...
om soveel lande, kulture en tale te verken as wat ek in een leeftyd kan indruk. Die meeste goed op my bucket-lysie behels verre lande saam met my gesin en 'n fisieke aktiwiteit soos ski, fietsry, seil, klim . . .
Ek is bang...
Vir Hanna Hoekom moes ek hierdie belaglike, stywe, glimmende lycra-lyfkouse dra - dít was beslis buite my gemaksone, maar ek moes oë toeknyp, diep asemhaal en just go with it.
Wat ek nou weet...
Ma-wees het my baie geduld geleer, iets wat ek nie van nature het nie. Ek het geleer om te chill. Ek waardeer die tyd saam met my kinders en die klein dingetjies. Al daai gejaag na groot dinge beteken eintlik nie vir my meer veel nie.
Lees die volledige artikel in jou Oktober-SARIE.
**Kyk die agter-die-skerms-foto's van Hanna Hoekom-fliek
Verwante artikels
-
Agter die skerms by fliek van Marita se boek: Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
sarie.com kuier agter die skerms by Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, 'n tienerfliek wat gegrond is op Marita van der Vyver se gelyknamige boek.
-
Aktrise Heléne Lombard: "Gewig afskud is nie vir sissies nie!"
SARIE - Oktober 2010
Ma-wees het haar verander en sy't geleer om te chill, maar Heléne Lombard ook baie ander dinge geleer.
-
Bok van Blerk se My Kreet-musiekvideo is hier!
SARIE - November 2010
Bok van Blerk se nuutste album "My Kreet" is pas bekendgestel. En so ook die video. Bok se meisie, Hanna Grobler, speel sy vrou in die video. Wat dink jy van die video?
-
Nuwe Hanna Hoekom-fliek se voorprent is hier!
SARIE Julie 2010
sarie.com kuier agter die skerms by Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, 'n tienerfliek wat gegrond is op Marita van der Vyver se gelyknamige boek.
















Kommentaar