Dit laat jou dink

Heléne Lombard (Hanna Hoekom-aktrise) oor wat sy hoop, vrees en droom

Ek hoop…

om soveel lande, kulture en tale te verken as wat ek in een leeftyd kan indruk. Die meeste goed op my bucket-lysie behels verre lande saam met my gesin en ‘n fisieke aktiwiteit soos ski, fietsry, seil, klim . . .

Ek is bang…

Vir Hanna Hoekom moes ek hierdie belaglike, stywe, glimmende lycra-lyfkouse dra – dít was beslis buite my gemaksone, maar ek moes oë toeknyp, diep asemhaal en just go with it.

Wat ek nou weet…

Ma-wees het my baie geduld geleer, iets wat ek nie van nature het nie. Ek het geleer om te chill. Ek waardeer die tyd saam met my kinders en die klein dingetjies. Al daai gejaag na groot dinge beteken eintlik nie vir my meer veel nie.

Lees die volledige artikel in jou Oktober-SARIE.

**Kyk die agter-die-skerms-foto’s van Hanna Hoekom-fliek