Helene van Schalkwyk, 'n ma wat in die buiteland werk
"Dankie, my dogters, dat julle my toelaat om in die buiteland te werk sodat ek ons gesin finansieel kan bymekaar hou, en my waardigheid weer kon terugkry nadat 'n pa uitgestap het op 'n ongelooflike gesin." - Helene van Schalkwyk, 'n SA ma wat in die buiteland werk om haar kinders te onderhou.
Verwante artikels
-
Enkelma maar nie alleen
SARIE - Mei 2009
Dis nie maklik om op jou eie kind groot te maak nie, maar dit bring sy eie vreugdes en hou selfs voordele in - soos 3 vroue ontdek het
-
Ma wat oorsee werk skryf aan haar SA-dogters
SARIE - Mei 2009 | Kommentaar: 16
Vanaand huil die woestynwind buite en ek verlang na die nat Kaap, boerebeskuit en 'n glasie rooiwyn voor 'n knetterende kaggel
















Kry jou SARIE oral, enige tyd