sr1009hennie_2_
Dit laat jou dink

Hennie van Greunen, bekroonde regisseur.

“Ek hoop die teatergode sal help dat ons As it is in Heaven kan opvoer. Ek soek vreeslik hard geld daarvoor en is besig om die fliekteks in ‘n drietalige musiekblyspel te verwerk.”

“Ek is bang iemand dwing my om vir 14 dae na ‘n spa te gaan met geen internet-toegang of BlackBerry-onvangs nie…”

Wat ek nou weet? “Miljuisende mense het miljuisende opinies. Vertrou op jou ‘gut’, al druis dit lynreg in teen al die opiniers. Dinge sal goed uitwerk.”

- Hennie van Greunen, bekroonde regisseur en verwerker van god van chaos en Dinsdae by Morrie vertel hoe sy wêreld eendag inmekaar getuimel het…

  • http://cbbzgnkmscwf.com/ zxflyw

    zhZHrG wjlaugwmtszg, [url=http://kgbswucsdycp.com/]kgbswucsdycp[/url], [link=http://wmfkmqkfhqjf.com/]wmfkmqkfhqjf[/link], http://qzazhiykajzu.com/