Hestrie Cloete-Els oor haar beste vriendin in Nieu-Seeland
"Ek waardeer my vriendin in Nieu-Seeland Marlize Liggett intens. Sy was vir my 'n anker toe die bom rondom Jurie en Robbie Klay gebars het. Ek kan enigiets met haar deel. Ons kan huil en later lagoor dieselfde ding. Sy het my insig gegee as dinge vir my te erg gelyk het. As ek en Jurie baie gespanne was, het sy die kinders rugtig gehou. Sy is soos 'n verlore sussie wat ek in Nieu-Seeland gevind het." - Hestrie Cloete-Els oor haar beste vriendin in Nieu-Seeland.
In die Junie-SARIE gesels 'n paar bekendes oor die krag van vriendskap wat jou deur moeilike tye dra.
Hansie Cronjé se Berthavertel van die krag van vriendinne wat jou dra
Verwante artikels
-
Elma Postma: "Ek, Bertha (Emma) en Quinne (Connie) was na aan mekaar"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
"'n Glimlag, lieflike mense en 'n goeie grondslag. Dis lekker om as oud-Laner saam verjaardag te vier."
-
Hansie Cronjé se Bertha oor die krag van vriendinne wat jou dra
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 8
Bertha en haar vriendinne het saam baie deurgemaak. Ná een van hulle met kanker gediagnoseer is, het hulle ‘n kalender saamgestel om die soete herinneringe van die 'susters in geloof' te vier.
-
Jurie Els: "Dit moet my kinders eendag weet."
SARIE September 2010
Al wat hy nog altyd wou doen, is musiek maak. Toe gooi aantygings van seksuele molestering Jurie Els se bestaan omver. Nou vertel hy in sy boek ook vandie ligkolle in sy lewe
-
Uittreksel uit Jurie Els se outobiografie
SARIE September 2010
'Dit moet my kinders eendag weet'
















Kommentaar