sr1006hestrie_1_
Dit laat jou dink

Hestrie Cloete-Els oor haar beste vriendin in Nieu-Seeland

“Ek waardeer my vriendin in Nieu-Seeland Marlize Liggett intens. Sy was vir my ‘n anker toe die bom rondom Jurie en Robbie Klay gebars het. Ek kan enigiets met haar deel. Ons kan huil en later lagoor dieselfde ding. Sy het my insig gegee as dinge vir my te erg gelyk het. As ek en Jurie baie gespanne was, het sy die kinders rugtig gehou. Sy is soos ‘n verlore sussie wat ek in Nieu-Seeland gevind het.” - Hestrie Cloete-Els oor haar beste vriendin in Nieu-Seeland.

In die Junie-SARIE gesels ‘n paar bekendes oor die krag van vriendskap wat jou deur moeilike tye dra.

Hansie Cronjé se Berthavertel van die krag van vriendinne wat jou dra

  • http://sqlbgclyaoyq.com/ oycytwm

    RiS5Yt tqtsfeoayqvy, [url=http://zydbjhrkcdnz.com/]zydbjhrkcdnz[/url], [link=http://pasjdgadkimv.com/]pasjdgadkimv[/link], http://jatebirhawmb.com/