Dit laat jou dink

Hoekom ouers en aangenome kinders mekaar wil soek

“Mense vra my hoekom ouers en hul aangenome kinders mekaar wil soek. Ek dink dis omdat ‘n kind wíl verstaan, wil weet hoekom sy opgegee is vir aanneming.As sy hoor haar ma
het haar wél liefgehad en wou haar nie weggee nie, kry sy berusting. ‘n Ma wil op haar beurt met haar kind – gewoonlik haar eersgeborene – herenig, want sy wil weet sy het destyds reg besluit. Sy wil ook weet haar kind is geliefd, gelukkig en verwyt haar nie. Dis die heerlikste gevoel om saans my kop neer te lê met dié dankbare wete dat ek vandag nóg ‘n paar ma’s met hul kinders kon herenig. Ek sal dit bly doen totdat my kop bewe van ouderdom.
“My boodskap aan SARIE-lesers wat geliefdes soek, is: Moenie een dag langer wag nie.Want môre kan te laat wees.” – Leonie Erasmus, wie biologiese ma’s en hul kinders wees bymekaar uitbring.

Lees haar storie in jou November-SARIE

  • lelanie

    my hart is sommer in stukke en oe vol trane.kan jy my asb help om my biologiese ma op tespoor asb???!!!!!!!ek sal nooit rus vind voordat ek haar ontmoet het nie

  • Pam

    Hi Sarie

    I would like to find my birth mother. Please could you put me into contact with the appropriate people.
    thank you.

  • Petronella

    My skoonsuster het my man se kinders na 21 jaar opgespoort dmv Facebook. Hoe hulle dit gedoen het weet ek nie presies nie. Ons sal Sondag op Vadersdag uitvind hulle word dan her-enig. Ek kan nie vir julle beskryf hoeveel trane van dankbaarheid al gevloei het in ons huis nie. Aaneming was destyds die enigste opsie dit was in belang van die kinders. Ons soek al die laaste 14 jaar na hulle en elke keers is die teleursteling die grootste as jy by die adres kom waar hulle gewoon het ens.

  • Theresa

    Ek is 20 jaar oud en ek weet nog steeds nie wie is my regte ouers nie, ek weet nie wie kan ek skakel om hulle optespoor nie, Theresa 0795089792

  • wilma uys

    Goeie naand
    My naam is Wilma ek het my seun Jacques Lukas Swart laat aanneem deur Lottering gesin in Volksrust toe hy 3mnde oud was. Hy gebore 11 januarie 1989 in Ermelo hospitaal. Ek soek al die jare al na hom net om te weet of hy ok is en goed gaan met hom, maar kry niks inligting van mense wat weet waar hy is nie. Daar is vertel ek het my kind verkoop maar dis nie waar nie ek het hom laat aanneem omdat ek nie vir hom en sy broer kon sorg nie en geen ander uitweg gehad het nie. Daar is lang storie agter die storie wat nie waar is nie en wil net graag vir my kind kan se dat ek hom wel lief het maar gedink dat hy n beter standvastige lewe verdien met ouers wat hom goed sal versorg. Asb as iemand net kan help hom kry sal ek so dankbaar wees sy twee ander halfbroers wil hom ook graag leer ken ma ek weet nie waar om te soek nie.
    baie dankie
    baie hartseer ma waat net haar seun soek hy nou 23jaar oud,