Hou jou kinders styf vas...

Deur Suzette Truter, SARIE - Mei 2010

“Hou jou kinders styf vas en hou hulle dan weer stywer vas. Wees lief vir hulle met alles wat jy het, elke minuut of elke sekonde van elke dag. Leer hulle die regte pad; leer hulle dat hulle nie onoorwinlik is nie.” - Wêreldkampioen-branderplankryer Shaun Tomson in Surfer’s Code, Penguin, R180.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction