Hugh Grant oor verhoudings
"Om eerlik te wees, ek twyfel of mans en vroue regitg vir mekaar bedoel is." - Hugh Grant oor hoekom hy dink verhoudings tussen mans en vroue so gekompliseerd is.
Jy is of mal oor hom of hy irriteer jou met sy seunsagtige sjarme, verleë glimlag en rolle waarin hy dikwels 'n onbeholpe Engelsman speel. Kyk uit vir sy nuwe fliek saam met Sarah Jessica Parker, Did you hear about the Morgans?
**Lees in jou Maart-SARIE 'n eksklusiewe onderhoud uit Londen met Hugh Grant
Verwante artikels
-
"Hy steek te veel vir my weg" - kenner gee raad aan leser
-
"Hy steek te veel vir my weg" - leser vertel
SARIE - Oktober 2010
-
Affairs - Wat dryf die ander vrou
SARIE September 2010
-
Eksklusief: sarie.com gesels met Sarah Jessica Parker
-
Jennifer en George, Angelina en Johnny, Charlize en Brad ... hoe is hulle verbind?
SARIE Julie 2010
Hollywood is maar klein, want as mens die liefdespaadjie van die groot sterre begin volg, kom jy agter hoe klein die liefdespoel is.
-
Jy praat te veel oor jou eks - mans gee raad
SARIE - Mei 2010
-
Meneer, brei jou emosionele woordeskat uit - 'n kenner sê hoe
-
Stofpad na menswees
SARIE - November 2010
Die "bofbal-en-kattebakmoord" het destyds opslae gemaak. Die ma van 'n baba en 'n kleuter is lewenslank tronk toe gestuur weens haar aandeel in haar man se dood. Sy is intussen ná 12 jaar uit op parool...
-
Watter celebs hou almal van gholf speel?
SARIE Julie 2010
Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.
-
‘My ma maak my mal’ - Hier's raad
SARIE - November 2010
Jy is lankal uit die huis - maar jou ma kritiseer steeds jou klere, jou keuses, jou loopbaanbesluite. . . Deur ’n oorheersende ma reg te hanteer kan jy self groei.


















Kommentaar