sr1003hughgrant03
Dit laat jou dink

Hugh Grant oor verhoudings

“Om eerlik te wees, ek twyfel of mans en vroue regitg vir mekaar bedoel is.” – Hugh Grant oor hoekom hy dink verhoudings tussen mans en vroue so gekompliseerd is.

Jy is of mal oor hom of hy irriteer jou met sy seunsagtige sjarme, verleë glimlag en rolle waarin hy dikwels ‘n onbeholpe Engelsman speel. Kyk uit vir sy nuwe fliek saam met Sarah Jessica Parker, Did you hear about the Morgans?

**Lees in jou Maart-SARIE ‘n eksklusiewe onderhoud uit Londen met Hugh Grant