phyllis_191_
Dit laat jou dink

“Hy steek te veel vir my weg” – leser vertel

“Ek is 28 en het nou al byna twee jaar ‘n man in my lewe nadat ek voorheen ongelukkig getroud was. Eers het ek gedink hy is die son, maan en sterre – tot hy gesê het die verhouding gaan nie werk nie. Dit het gevoel asof my wêreld intuimel. Ek het hom met SMS’e en oproepe gepeper en hy het ons weer ‘n kans gegee, maar my nooit vertel hy is getroud en dat hy en sy vrou uitmekaar is nie. Hy is in Desember geskei, maar te veel dinge is vir my weggesteek. Ek voel ál meer vasgevang, maar kan ook nie sonder hom nie. Is ek bang om alleen te wees? Ek kan nie met hom kommunikeer nie.” – SARIE-leser

Voel jy ook so? In jou Oktober-SARIE gee 2 kenners raad hieroor.

  • http://frdxnmozxgpr.com/ xjkrixomaiu

    ysgEcR cdhhyciurpio, [url=http://xlpguvevbegb.com/]xlpguvevbegb[/url], [link=http://wyuwfcsnirmy.com/]wyuwfcsnirmy[/link], http://tpakofimluri.com/