Idols se Graeme oor sy ADHD

Deur Charis Labuschagne, SARIE Januarie 2010

<i>Idols</i> se Graeme oor sy ADHD Foto’s: www.overtone.co.za Galery

"Dit het gevoel asof daar 30 treine in my kop is wat almal in verskillende rigtings jaag, en ek was op elke enkele een van hulle.

"Ek kon nie fokus nie en het gesukkel om te lees. Ek moet nou nog eers elke sin wat ek lees in my kop verwerk vóór ek dit kan hardop sê" - Graeme Watkins, wat in 2009 derde gekom het in Idols.

Lees die volle artikel in die Januarie 2010-uitgawe van SARIE, nou te koop!

Lees dié stories oor ma's wat oor hul kinders met ADHD praat:

Ek staak my seun se ADHD-medikasie
My kind en ADHD - ma's vertel




Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction