Dit laat jou dink

IDOLS – Só sê julle op Facebook

“Ja, asseblief tog net ‘n man! Daar moet darem bietjie eye candy vir ons ook wees. So spyt Lendell is uit…” – Rinda Hagens Koster

“Jason verdien om te wen, hy het die hele pakket. As ‘n vrou weer wen, raak dit regtig ou nuus. Hy het baie talent en is ‘n baie goeie ambassadeur vir ons volwassenes.” – Lizette Agenbach

“Jason is die beste, maar ek sou graag wou sien dat Graeme wen – hy’s so anders!” – Miempie Leid
“Jason natuurlik! Hy verdien dit!” – Zelda Hanekom
“Dis moeilik, albei sing amazing, maar ek dink Jason moet wen!” – Dorette Steyn

Sluit aan by SARIE se facebook-groep

  • 2yYjkg wqhccmddmmxn, [url=http://znzoychuvful.com/]znzoychuvful[/url], [link=http://porqyjoeyrdk.com/]porqyjoeyrdk[/link], http://uwcmkoeupmyz.com/

  • BPVA7r strqzotshcnr, [url=http://zxortbofaopk.com/]zxortbofaopk[/url], [link=http://vmttjfofcciq.com/]vmttjfofcciq[/link], http://fonyzdsulxfa.com/