In drome kan jy vlieg
Foto’s: Phyllis Green Galery
“Ek is blind gebore en droom nie in beelde nie. My ander sintuie word egter geprikkel – veral in nagmerries! Om ’n ‘prentjie’ te voltooi sal ek bv. droom ek ruik parfuum of die geur van kos. My brein meet die grootte van die plek waar die droom afspeel op dieselfde manier as wat ek dit elke dag doen: met my gehoor en gevoel. Net so met voorwerpe soos tafels, stoele en bome. Ek ervaar ook mense in die droom se emosies, soos wat ek normaalweg doen.”
Hein Wagner, Kaapstadse avonturier en motiveringspreker, het die wêreld landspoedrekord vir blindes in 2009 opgestel. Lees meer oor hom by www.visiontree.co.za.
Verwante artikels
-
Kobus Maree oor drome
SARIE - Junie 2009
-
Milan Murray se drome
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 1
Ontbytsake-aanbieder, Milan Murray, se 10 dinge wat sy nog wil doen
-
Nina Swart se drome
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 1
In die tweede reeks van Boer soek 'n vrou gaan 'n paar boere hopelik hul drome verwesenlik. Regisseur en aktrise Nina Swart verklap haar 10 drome
-
Verstaan die taal van jou drome
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 12
-
Verstaan jou drome
SARIE - September 2008
Jou drome onthul jou diepste begeertes, behoeftes, vrese, fantasieë en frustrasies. Leer dié taal ken.
















Kommentaar