Is jy in voeling met jou seksualiteit?
Een van die grootste probleme waarmee vroue op seksuele gebied sukkel, is hul ingesteldheid, sê Elmari Mulder Craig, seksuoloog. Ons worstel nog met onnodige skuldgevoelens uit vorige geslagte. "Ons is nie toegespits op ons eie seksuele vervulling en plesier nie en beskou seks as 'n plig: ‘swaar', ‘moeite' of ‘werk'."
* In die Oktober-uitgawe van SARIE bespreek ons hoe en waarom jy vriende met jou vagina moet maak.
Verwante artikels
-
Die waarheid oor jou tiener en seks
SARIE - Februarie 2008 | Kommentaar: 11
Kinders raak op ’n ál jonger ouderdom seksueel aktief. Sê jy ook: Nee, nie mý kind nie? Dis tyd om daaroor te praat …
-
Dr Eve-dilemma: "Seks was nog nooit lekker"
SARIE - September 2009
Vraag: Ek is 27 en seks was nog nooit lekker nie, al het ek verskillende tegnieke probeer. Ek probeer die indruk by my vriend skep dat ek nie in seks belangstel nie.
-
Dr. Eve-dilemma: "My vriend stel weke lank nie in seks belang nie."
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
Probleem: My vriend stel weke lank nie in seks belang nie. Dink jy hy het 'n affair?
-
Slaap so goed soos seks
SARIE - April 2006
Slaap het ’n luukse geword, die ‘nuwe seks’. Te min daarvan, en jy betaal daarvoor – met jou gesondheid, emosionele welstand en lewensvreugde.
















Kommentaar