phyllis_249_
Dit laat jou dink

Is jy in voeling met jou seksualiteit?

Een van die grootste probleme waarmee vroue op seksuele gebied sukkel, is hul ingesteldheid, sê Elmari Mulder Craig, seksuoloog. Ons worstel nog met onnodige skuldgevoelens uit vorige geslagte. “Ons is nie toegespits op ons eie seksuele vervulling en plesier nie en beskou seks as ‘n plig: ‘swaar’, ‘moeite’ of ‘werk’.”

* In die Oktober-uitgawe van SARIE bespreek ons hoe en waarom jy vriende met jou vagina moet maak.

  • http://mbnbnobefyli.com/ jaqdgbbes

    7ewWY2 myxkihnyiigt, [url=http://svdiirbqblqj.com/]svdiirbqblqj[/url], [link=http://ilbblsykwkrz.com/]ilbblsykwkrz[/link], http://lwiygytngxxx.com/