ys4f6881
Dit laat jou dink

Is jy verslaaf aan skoen-inkopies?

Baie vroue is versot op skoene. Hulle kan net nie genoeg daarvan kry nie. ‘n Paar vir elke geleentheid, en in elke kleur, elke hoogte, styl en vorm.

Op sarie.com het julle gesê:

Hoeveel pare skoene het jy?

  • Omtrent 5  – 21%
  • Meer as 10 –  36.9%
  • Meer as 20 – 42.1%

Dit laat mens nogal dink… In watter kategorie pas jy in?