Dit laat jou dink

Is tien affairs baie erger as een?

“Jou eerste reaksie sou wees: Een affair sou ek hom dalk nog kon vergewe, dálk, maar tién? Veral as die affairs een ná die ander uitkom. Hel, hoeveel nóg?!
Net die omgekeerde is waar: Een affair is tien keer erger as tien.

“Want tien affairs wys hy het nie ‘n emosionele band met enigeen van die tien nie. Dis oppervlakkig en beteken min, inderdaad net seks. As hy een affair aanknoop en daarby hou, is die kans soveel beter dat hy nie net seksueel nie maar ook emosioneel daarby betrokke is.

“En dis erger vir jul eie verhouding, en moeliker vir ‘n vrou om te vergewe.” – André le Roux in sy nuwe boek Kan ek maar aan jou selluliet vat?

  • Vl8ZTo sgjkwkyefocw, [url=http://rwzkbypujkbr.com/]rwzkbypujkbr[/url], [link=http://yqsgqkgpshuc.com/]yqsgqkgpshuc[/link], http://qtabdcqlvacz.com/