Isabella Niehaus: "Ek't onblusbare joy for life"
Foto’s: Rodger February Galery
"Ek ly beslis aan 'n rare toestand: Ek het 'n onblusbare joy for life! Hoekom? Uit nood gebore, dink ek.My hele lewe lank kou en kermdaar stemmetjies aan my siel: Probeer harder . . . wees nicer . . . wat as dit nie goed genoeg is nie?!
"Om te cope met my vrese van nie goed genoeg wees nie het ek oorlewingstaktieke bemeester, ek pak die malste goed aan en doen eers voor ek aan die gevolge dink, en deal dan daarmee." - Isabella Niehaus, Sarie.com-blogger
Isabella Niehaus, voormalige SARIE-moderedakteur, stilis en spysenier, blogoor die “versteekte juwele” van die Weskus. Vanjaar was ’n keerpunt in haar soeke na "behoort". Sy en 5 ander Sarie.com-bloggers deel hulle stories in die Kers-uitgawe van SARIE.
Verwante artikels
-
Isabella blog: Oor bloekombome op die Weskus
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 14
Ek vrek oor ‘n bloekomboom. Dis vir my ‘n statige, alleen boom. So creative boom. Kyk sy bas,die kombinasie van kleure sy regop proud lang nek en sy enorme kolle skaduwee. Ok niks groei onder hom nie…maar hy is ‘n statement boom.
-
Isabella Niehaus blog: "My oomblik van waarheid"
SARIE - Desember 2010
Isabella Niehaus, voormalige SARIE-moderedakteur, stilis en spysenier, blog oor die “versteekte juwele” van die Weskus. Vanjaar was ’n keerpunt in haar soeke na "behoort".
-
Isabella se blog: "Dis 'n lekker lewe díé"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 8
Moments of Magic elke dag! Dit is altyd my wens aan almal.....mag jy toegegooi word onner hulle. En as hulle nie self daar is, you create them girl!
-
Isabella se blog: "Ek's 'n jaar ouer, maar net klein bietjie wyser"
SARIE September 2010 | Kommentaar: 15
"Hello, hier's ek terug, 'n jaar ouer en jammer om te erken, net klein bietjie wyser. Maar, ai, wat 'n wonderlike partietjie het twee dreadlock-koppe vir my gegee!"
-
Isabella se blog: "Ek's Queen of the Dune!"
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 7
Dis sesuur innie oggend en so met die intrapslag in my kantoor met die view smile ek en onthou: ek's Queen of the Dune!
-
Isabella se blog: 'n Bruilof op die duin
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 25
It’s a wedding madame!
-
Isabella se blog: Hier gesels ek alweer!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 21
My wonnerlike vriendin van amper 30 hele jare, Annalize Bosch bly op Paternoster saam met haar juweel van ‘n man, Arnold Hoon.
-
Isabella se blog: My boetie se begrafnis
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 21
Hoe vinnig rafel ’n mens se wêreld nie uit nie. Hoe maklik lyk jou beautiful gehekelde blokkie nie soos iets uit die plot van ’n good movie gone really really bad nie. My boetie ’n man van min woorde is weg.
-
Isabella se blog: Nóg 'n verjaarsdag storie
SARIE September 2010 | Kommentaar: 10
-
Isabella se blog: Pandora se boks en my klein seuntjie...
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 9
Vroegoggend is dit hemels hier. Als is stil. Geen wind, of stemme nie. Net die see.
-
Nuwe blog: "Eat Pray Love. Ditto" - Dag 1 - 3
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 19
sarie.com-gebruiker, Carla Swanson, deel haar eerlike, rou vertellings oor haar eie Eat Pray Love-ondervindinge ná haar egskeiding. Kom 'reis' saam...
















Kommentaar
H.Kruger het gesê:
So 'n nice foto! Dis egter jou woorde oor siele wat mens nie werd is nie wat my laat dink het. Ek dink menige vrou oor 50 kon jou blog vir haarself geskryf het. Jy beslis nie alleen. Sien uit na jou volgende blog en bly so joyful.
27ste Des. 2010, 03:59Karen Lelieblom het gesê:
Dis mooi die fodie man! Julle lyk albei joyful!
26ste Nov. 2010, 16:00