Dit laat jou dink

Isabella Niehaus: “Ek’t onblusbare joy for life”

“Ek ly beslis aan ‘n rare toestand: Ek het ‘n onblusbare joy for life! Hoekom? Uit nood gebore, dink ek.My hele lewe lank kou en kermdaar stemmetjies aan my siel: Probeer harder . . . wees nicer . . . wat as dit nie goed genoeg is nie?!
“Om te cope met my vrese van nie goed genoeg wees nie het ek oorlewingstaktieke bemeester, ek pak die malste goed aan en doen eers voor ek aan die gevolge dink, en deal dan daarmee.” – Isabella Niehaus, Sarie.com-blogger

Isabella Niehaus, voormalige SARIE-moderedakteur, stilis en spysenier, blogoor die “versteekte juwele” van die Weskus. Vanjaar was ’n keerpunt in haar soeke na “behoort”. Sy en 5 ander Sarie.com-bloggers deel hulle stories in die Kers-uitgawe van SARIE.

  • Dis mooi die fodie man! Julle lyk albei joyful!

  • H.Kruger

    So ‘n nice foto! Dis egter jou woorde oor siele wat mens nie werd is nie wat my laat dink het. Ek dink menige vrou oor 50 kon jou blog vir haarself geskryf het. Jy beslis nie alleen. Sien uit na jou volgende blog en bly so joyful.

  • MARIETA FERREIRA

    SJOE EK WIL NET VIR JOU SE JY IS VIR MY N ABSOLUTE INSPIRASIE ! JY IS SO SPESIAAL MET SOVEEL ONDERSKEIDINGSVERMOEE EN INSIG WOW JY VERREIK BAIE MENSE SE LEWENS MET JOU BLOG MAG JY N WONDERLIKE TOEKOMS HE EN RYKLIK GESEEN WORD

  • dtJwGIsCXJ

    buy ambien ambien drug schedule – ambien vicodin high