Ivan Zimmerman - "Die fliek het my anders laat kyk"
Foto’s: verskaf Galery
"Die rolprent Into the Wild, gegrond op die boek van Jon Krekauer, gaan oor Christopher McCandles wat sy rug op die samelewing draai. Sy verhaal het my laat besef dat 'n mens regtig nie baie nodig het om die lewe ten volle te geniet nie. Die negatiewe invloed wat vandag se samelewing op mense het en die belang van geld is 'n euwel. Dis 'n konstante stryd om die eerlikheid en onskuld van die hart te behou in vandag se lewe." - Ivan Zimmermann, akteur. Sy eerste CD, Asems uit die see, het pas verskyn.

Verwante artikels
-
Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Elizma Theron oor haar en Theuns se nuwe fliek
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 4
Die sangeres Elizma Theron hou haar lyf deesdae aktrise. Ons gesels met haar
-
Elizma Theron se gunsteling fliek
SARIE - Oktober 2009
Elizma Theron, sangeres en aktrise in Villa Rosa gesels oor haar mees inspirerende fliek.
-
Kyk die voorskou van 1995 Wêreldbeker-fliek - Ivictus
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
Wie kan die gloriedag in 1995 vergeet toe François Pienaar die Wêreldbeker bo sy kop lig ná die Bokke se oorwinning oor die All Blacks? Dit word alles herleef in ’n nuwe Hollywood-fliek met Matt Damon as François
-
Vroue-flieks is groot nuus in 2010
SARIE Januarie 2010
Dis die jaar van die vroue-fliek en dit skop af met Nine deur Chicago-regisseur Rob Marshall. Die rolverdeling van dié musiekrolprent lees soos die who’s who van vroue-aktrises: Judi Dench, Marion Cotillard, Nicole Kidman, Sophia Loren, Kate Hudson en Penélope Cruz.


















Kommentaar