‘Plaasjapie’ Suzette se dogter vertel: ‘Ons weet nie hoe om sonder haar aan te gaan nie’
‘Plaasjapie’ seisoen een se Suzette Louw, met haar blonde hare en sagte glimlag, het vinnig-vinnig in kykers se harte ingekruip en die nuus van haar ontydige afsterwe, het die land geruk.