Dit laat jou dink

Jeanne Els oor 50 word

“Weet jy, liewe 50, ek gaan vir jou vertel hoe dankbaar ek is dat jy my met soveel liefde bly inwag het terwyl ek flaters gemaak het tydens my reis na jou. Jou 49 voorgenote het my gebeitel, my mooi voorberei vir jou. Hulle lê my aan jou voor met ‘n kissie leefgoed vir ons pad vorentoe: ‘n Glimlag kos niks nie en 90% van die tyd kry ek boonop een terug; Elke mens gedy op liefde, maar het tog ook sy stukkie ruimte nodig.” – Jeanne Els, skrywer

** Lees verder in jou nuwe SARIE, nóú te koop.