Jeremy Mansfield
"Dié soort ding bring nie enigiets tot stilstand nie. Ek glo 'n mens kan enigiets in die oë kyk as jy fokus op wat jy doen en hoekom jy dit doen. Ek staan elke oggend op, gaan op die lug en laat mense lag. Om mense te laat lag, maak my gelukkig." - Jeremy Mansfield, radio-omroeper wat onlangs met limfositiese leukemie ('n soort bloedkanker) gediagnoseer is.
Verwante artikels
-
Jeremy Mansfield kry 'n rol in die nuwe Toy Story 3
SARIE - Mei 2010
Dis 'n eerste vir SA! Jeremy Mansfield het op 11 Mei 2010 op sy Rude Awakening-radioprogram aangekondig dat hy die stem van 'n karakter in Disney.Pixar se Toy Story 3 gaan vertolk, berig www.highveld.co.za
-
Jeremy Mansfield oor sy kanker-ervaring
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 8
















Kry jou SARIE oral, enige tyd