Jo-Ann Strauss se kosbaarste lewensles
Foto’s: Charl Marais Galery
Moenie jouself te ernstig opneem nie
"Een van die beste lesse wat die lewe my geleer het, is om jouself nie te ernstig op te neem nie. Ek dink ons gaan somtyds deur die lewe met soveel planne en doelwitte, en wanneer dit nie uitwerk nie, druk ons onsself hard - in 'n dolheid in. Die waarheid is: Geen beplanning kan waarborg dat jy sal kry wat jy wil hê nie. Ons moet leer om die lewe te vat soos dit kom, en die belangrikste: Om vir onsself te lag wanneer die situasie óns voorsê!" - Jo-Ann Strauss, motiveringspreker
Verwante artikels
-
Casper de Vries se hoop, vrese en lewenslesse
SARIE - September 2009
Geliefde komediant, se nuwe vertoning, BroedersAncestors, gaan oor verre verledes, vreemde voorvaders en vrot appels. Hy kyk na binne
-
Die één les wat Ashley Hayden geleer het
SARIE - Desember 2009
-
Die één les wat Kerishnie Naiker geleer het
SARIE - Desember 2009
-
Jo-Ann Strauss is verloof!
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 1
TV-glanspersoonlikheid, model en sakevrou Jo-Ann Strauss is verloof. Sy wil nie sê presies wanneer of waar sy verloof geraak het nie!
-
Jo-Ann Strauss op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program vir Wêreldbeker
SARIE - Junie 2010
Voormalige Mej Suid-Afrika en Top Billing-aanbieder, Jo-Ann Strauss, deel 'n bank met Lionel en sy dogter Nicole Richie op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program. Sy vertel meer.
-
Jo-Ann Strauss: foto's van 10 TV-jare
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 10
Sy is aanbieder van Top Billing en tree gereeld as seremoniemeester op. Sy is steeds een van ons mooiste Mej. SA's en hou steeds haar lyf model. Jo-Ann Strauss gaan van krag tot krag en ná 10 jaar in die kollig is daar geen keer aan haar nie!
-
Kenners deel hul kosbaarste lewenslesse
SARIE - Desember 2009
Selfs die 'kenners' het nie al die antwoorde nie, maar hulle deel hul belangrikste lewenslesse
-
Matriekafskeid: Naomi Campbell skenk ontwerpersrok vir Jo-Ann Strauss se liefdadigheid
SARIE Julie 2010
-
Shaleen Surtie-Richards se lewenslesse en gunstelinge
Shaleen Surtie-Richards het vir Marguerite van Wyk vertel wat haar tien belangrikste lewenslesse is...
















Kommentaar