Dit laat jou dink

Jou droom is dit werd


’n Visie gee jou lewe betekenis en doel, sê Rosemary Clarke, lewensafrigter van Gauteng. “Visualiseer die grootste mikpunt wat jy kan bereik en breek dit op in klein, daaglikse stappe.

Moenie dink jou droom is te onbelangrik om nie die moeite te doen nie. Dit beteken ook dat jy verantwoordelikheid aanvaar vir jou lewe. Leef jou eie lewe en leef jou droom, daar is geen ander een soos joune nie.”

* Vir meer: 083 259 1395 of thinkbig@mweb.co.za