Juanita se man, Doepie, oor pa-wees
Die sangeres Juanita du Plessis se man en bestuurder, Doepie, sê weens hul druk program kom hy nie soveel by al die kinders se aktiwiteite uit soos hy sou wou nie.
"Ek wil graag elke rugby- en netbalwedstryd sien, maar ongelukkig is dit soms wanneer ons besig is. Gelukkig verstaan die kinders dit ek ek woon by wat ek kan. Ons sit Sondae en Maandae opsy. Sondae kuier ons rustig en Maandagaande gaan eet ons uit en dan word daar gepraat. Juanita tree meestal naweke op, maar ons bestee een naweek per maand saam met die kinders."
Lees in jou Augustus-SARIE meer oor bekende pa's en hoe vandag se pa's lyk.
Verwante artikels
-
10 dinge waaroor Juanita du Plessis droom + sy wys haar foto's
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 4
In 'n vorige SARIE-artikel deel Juanita met lesers die 10 dinge wat sy nog wil doen
-
Dít het Juanita op haar verjaarsdag gedoen
SARIE - Mei 2010
Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis, het onlangs haar verjaarsdag gevier. Ons het gaan uitvind hoe sy dié dag deurgebring het.
-
Juanita du Plessis vs Lady Gaga
SARIE Augustus 2011 | Kommentaar: 3
Engel van my hart, Juanita se jongste album, is die Suid-Afrikaanse topverkoper vir 2010. En die enigste internasionale sanger wat dit kon regkry om meer CD’s as Juanita op plaaslike bodem te verkoop is Alicia Keys, met haar album Element of Freedom.
-
Juanita se Jou Volla-video
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 3
"Hierdie video is opgedra aan almal wat eens op 'n tyd baie jonk en sommer baie dapper was..."
-
Juanita se nuwe Engel van my hart-CD: "Die openingsbestelling is alreeds platinum!"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Juanita du Plessis se nuutste album Engel van my hart verskyn vandag op die rak, en dit het reeds platinumstatus gehaal!
















Kommentaar