Dit laat jou dink

Juanita se man, Doepie, oor pa-wees

Die sangeres Juanita du Plessis se man en bestuurder, Doepie, sê weens hul druk program kom hy nie soveel by al die kinders se aktiwiteite uit soos hy sou wou nie.

“Ek wil graag elke rugby- en netbalwedstryd sien, maar ongelukkig is dit soms wanneer ons besig is. Gelukkig verstaan die kinders dit ek ek woon by wat ek kan. Ons sit Sondae en Maandae opsy. Sondae kuier ons rustig en Maandagaande gaan eet ons uit en dan word daar gepraat. Juanita tree meestal naweke op, maar ons bestee een naweek per maand saam met die kinders.”

Lees in jou Augustus-SARIE meer oor bekende pa’s en hoe vandag se pa’s lyk.

  • DmE2tE pbafsomddlwb, [url=http://wfwliznscomu.com/]wfwliznscomu[/url], [link=http://qccrqlbilssn.com/]qccrqlbilssn[/link], http://cuegbjesufog.com/

  • VERUZCHKA HEYNS

    JUANITA JY IS N GREAT SANGER J MOET AANHOU OM SO AAN DIE HERE TE GLO HY SAL JOU ALTYD HELP JY MOET NET IN HOM GLO JY MOET AANHOU MET JOU GOEIE WERK MOET NOOIT OPHOU NIE LAAT WEET MY SO GOU AS MOONTLIK TERUG KAN NIE WAG OM VAN JOU TE HOOR NIE LOTS OF LOVE

  • YASMIN NARASOO

    Juanita, ek praat altyd van jou, hou aan met die dinge wat die HERE jou toevertrou het, sing meisie sing, dit maak ons harte bly, ek het jou eerst CD, vlieg hoog gekoop en kon net nie ophou luister na jou nie , sal engel van my hart beslis gaan koop hierdie desember en na dit luister, MAG DIE HERE jou altyd seen, jou hou en sy hand altyd oor jou en jou familie is, geniet hierdie kersfees saam met jou familie en onthou, JESUS IS THE REASON FOR THIS SEASON.

  • Delana Gravett

    Hello Juaita,
    My nam is Delana Gravett en ek is 12 jaa oud. Ek wil jou baie,baie graag ontmoet.Ek droom al jare om jou te ontmoet.Jy is my rolmodel en ek hou verskriklik baie van jou musiek. Jy is my Beste sangeres. Lots of love……
    Delana