Jul gunsteling-parfuum
Ons het julle op ons Facebook-blad gevra watter parfuum julle gebruik. Hier is die lys van jul gunsteling-parfuums:
|
Chanel Coco Britney Spears Fantasy Chanel No. 19 Chanel Allure Escada Magnetism Dior J'Adore Lacoste Lacoste for Women Chloé Chloé Narcisse L'Oréal Whisper Clinique Happy Estée Lauder Pleasures Chanel Coco Mademoiselle Dior Hypnotic Poison Guess Gold Dior Poison Elizabeth Arden Splendor Elizabeth Arden 5th Avenue Revlon Simply Enchanting Chanel No. 5 |
Charlie Original Elizabeth Arden Red Door Kenzo Jungle Cacharel Anais Anais Lancôme Poême Yves Saint Laurent Opium Calvin Klein Eternity Moment Hugo Boss Boss Femme Gucci Flora Clinique Aromatics Estée Lauder Knowing Calvin Klein Euphoria JLo Glow Thierry Mugler Angel Lolita Lempicka L de Lolita Lempicka Givenchy Amarige Tommy Hilfiger Dreaming Tom Ford Black Orchid Yardley Exquisite |
Leani de Wet Odendaal skryf:
"Ek en my man het 'n hele versameling "his & hers" . . . kan nie genoeg kry nie! Grootste gunstelinge is DKNY, Hugo XX / XY & Diesel Fuel for Life."
"Nog altyd Clinique Happy! Maar ek wil graag my signature afwissel met twee nuwes: Elizabeth Arden Pretty en Dior J'Adore. Vir Kersfees asseblief liefie?" - Erika Visser
Jungle van Kenzo, Poême van Lancôme en Opium sal altyd 'n gunsteling bly! Sooooo lekker om vrou te wees." - Annemarie Malan
"Narciso Rodriques – net jammer dit is so moeilik om te kry, daarom wissel ek dit maar met Hypnotic Poison van Dior. Absoluut 'n parfuum-verslaafde, daarom ook 'n miniatuur-versamelaar!" - Amanda Heydenrych
Verwante artikels
-
Coco se lekkerste parfuum
SARIE - April 2009
Coco Chanel het in 'n weeshuis grootgeword, maar dit het haar nie gekeer om een van die wêreld se grootste modeontwerpers te word nie.
-
Dave Pepler se nuwe weeklikse blog - Snuf in die neus
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Snuf in die neus is ‘n nuwe weeklikse bydrae oor die wêreld van parfuum. Maar dis ook méér – dit gaan oor die finale produk, maar ook oor die magdom komponente - van kosbare olies en gom tot algemene tuinplante
-
Die onverwagse andersheid van ʼn parfuum
SARIE - Maart 2009
Die veelbekroonde Oscar-wenner, Hilary Swank, is die gesig van Guerlain se nuutste Insolence-parfuum: Eau Glacée.
-
Kies 'n parfuum wat by jou persoonlikheid pas
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
Parfuum is vir elkeen ’n eiesoortige emosionele belewenis, maar wat is die aantrekkingskrag? Vind ook uit watter parfuumpersoonlikheid jy het.
















Kommentaar