• Hannie de Waal

    Julia slaan die spyker op die kop!! Dit is nie nodig om weer en weer in te skep nie. Jy het mos die 1e keer geproe. Ons SA ners eet ons dood! In China, eet die vroue tot hulle 70% vol is en stop dan. Onthou, volgende keer – skep jou maaltyd in ‘n kleinbordjie (koekbordjie), dit mag min lyk, maar ek belowe jou, jy sal nie doodgaan van die honger nie.
    As jy nie ‘n vol glas water na ete kan inkry nie, het jy te veel ge-eet.
    Kom vriendinne, laat ons almal mooi & gesond lyk!!

  • Lita

    Hannie, die probleem is ek het geen idee wanneer ek 70% vol is nie!

  • Charlene Smith

    Julia is ‘n vrou wat vorentoe beweeg. Sy was bevoorreg om mense te bekoor met haar kookkuns en haar persoonlikheid. Maar meer nog. Sy het bly glimlag, asof in beheer van als, terwyl daar ook persoonlike hartseer was. Sy is ‘n wenner.