Julia Roberts: Om te eet, bid of lief te hê
In 'n eksklusiewe onderhoud met Julia Roberts oor haar rol in die fliek, Eat Pray Love, is sy gevra: "Wat is vir jou die beste: Om te eet, te bid of om lief te hê?"
"Ek dink nie die een kan sonder die ander bestaan nie - dis alles een groot ervaring. Dis verskillende variasies van dieselfde ding. Ek stem vir al drie."
Lees die volle onderhoud in die Oktober-uitgawe van SARIE, nou te koop.
Verwante artikels
-
Julia Roberts oor haar hoofrol in Eat Pray Love
SARIE - Oktober 2010
-
Julia Roberts se beste skoonheidsraad
SARIE - Mei 2010
"Om jou wimpers te krul en jou wenkbroue gepluk te hou. Dit kan jou voorkoms dramaties verander. En wat van om net gelukkig te wees? Ek glo hoe jy oor jou lewe voel, gaan op jou gesig wys." - Julia Roberts, aktrise
-
Julia Roberts se hare en lippe
SARIE - Mei 2010
Jy hoef nie 'n Hollywood-ster te wees om Oscar-mooi te lyk nie!
-
Julia Roberts se mooiste foto's vir 'Eat, Pray, Love' - sy praat oor Botox
SARIE September 2010 | Kommentaar: 4
Julia Roberts is op die September-voorblad van ELLE-tydskrif (internasionaal). Hiervoor is Eat, Pray, Love-geïnspireerde foto's geskiet. Kyk net die foto's!
-
Julia Roberts sê nee vir Botox!
SARIE Augustus 2010
Sy's 42 en die nuwe gesig van die skoonheidshuis Lancôme.
















Kommentaar