Julia Roberts oor haar hoofrol in Eat Pray Love
Wat dink jy van die hoofkarakter?
Sommige mense sien haar as 'n lafaard wat weghardloop van haar probleme. Ek kan identifiseer met dít wat sy deurmaak. Dis so 'n groot wêreld en dis wonderlik dat sy die moed het om te probeer agterkom wat reg is vir haar.
Dis net so dapper om 'n land te verken waar sy geen vriende het nie, om in die straat te loop en nie te weet of sy links of regs moet draai nie. Dat sy die tyd vir haarself opeis, is vir mense interessant en bemoedigend; dat sy haarself koester op watter manier ook al en hoeveel tyd sy ook al daarvoor nodig het. Dis bewonderenswaardig.
**Eat Pray Love begin Vrydag 8 Oktober 2010 in fliekteaters regoor SA wys. Kyk die voorprent van Eat Pray Love hier.
Verwante artikels
-
Eat Pray Love.Ditto: Dag 6 – Certaldo
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 1
Die oggend is afsydig en ontvang ons kil met ’n sterk wind en vlae misreën. Geen joga vir my vanoggend nie!
-
Eat, Pray, Love se voorprent met Julia Roberts - Kyk die video
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Elizabeth Gilbert se memoires Eat, Pray, Love het soos 'n veldbrand tussen ywerige lesers regoor die wêreld versprei en nou is dit 'n fliek. Hier's die voorprent.
-
Julia Roberts se beste skoonheidsraad
SARIE - Mei 2010
"Om jou wimpers te krul en jou wenkbroue gepluk te hou. Dit kan jou voorkoms dramaties verander. En wat van om net gelukkig te wees? Ek glo hoe jy oor jou lewe voel, gaan op jou gesig wys." - Julia Roberts, aktrise
-
Julia Roberts se hare en lippe
SARIE - Mei 2010
Jy hoef nie 'n Hollywood-ster te wees om Oscar-mooi te lyk nie!
-
Julia Roberts se mooiste foto's vir 'Eat, Pray, Love' - sy praat oor Botox
SARIE September 2010 | Kommentaar: 4
Julia Roberts is op die September-voorblad van ELLE-tydskrif (internasionaal). Hiervoor is Eat, Pray, Love-geïnspireerde foto's geskiet. Kyk net die foto's!
-
Julia Roberts sê nee vir Botox!
SARIE Augustus 2010
Sy's 42 en die nuwe gesig van die skoonheidshuis Lancôme.
-
Julia Roberts: Om te eet, bid of lief te hê
-
Steve Hofmeyr oor die fliek Eat, Pray, Love
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 6
Wat het Steve van Julia Roberts se nuutste fliek gedink...
















Kommentaar