jeremy_947_106
Dit laat jou dink

Jul boodskappe vir Jeremy Mansfield

Joey Fourie sê:
Jeremy, jy is ‘n inspirasie vir ander en jou positiewe gesindheid is aansteeklik. Baie sterkte vorentoe, en bly soos wat jy is.

Susan Forret sê:
Jeremy, jy doen sulke wonderlike werk en ek dink en bid vir jou. Baie sterkte, Susan Forret

Retha Grobbelaar sê:
Daar is geen beter plek as in die holte van SY hande nie . . . Die Here seën jou.

Gideon P. Pieterse sê:
Jeremy, dankie dat jy ‘n mens is met ‘n groot hart. Jou humor te midde van jou situasie maak jou ‘n held van elke Suid-Afrikaner. Dankie Boet. Ons staan by jou.

Rachelle Spies sê:
Baie sterkte, Jeremy! Ons glo en vertrou dat God jou sal aanraak met Sy Hand van Genesing :) Ons is op die oomblik in San Diego, California . . . ons mis vir 94.7! Welgedaan met die goeie werk wat julle doen vir die Christmas Wish List :)

Stuur jou kerswens vir Jeremy op 94. Highveld Stereo

  • http://sarie.com Elza Fourie

    Jeremy is ‘n inspirasie vir baie. Ek sou graag wou dankie se namens baie wat nie hierdie geleentheid het , maar tog op die radio ‘n lewens veranderendeboodskap ontvang het.
    Jeremy jy is ‘n legendariese pesoon en die ….verskil ….wat jy maak sal terugkom na jou.
    SREEK LEWE ,SOOS ALTYD SAL DIT WERK !!!
    IN DIE MAG VAN DIE WOORD LE LEWE EN ….!!!!!
    Sing en lag maak gesond !!! omrind jou soos altyd daarmee.
    Bid dat dit vir jou waar sal word.
    Dankie vir die werk met Kersfees …dis mos waar oor dit moet gaan.