Julle gunsteling parfuums
Ons het op Facebook gevra watter parfuums julle van hou, en só sê julle
"Ek het 70 verskilende parfuums en wissel dit af, moet eerlik wees ek koop meer agter die mooi bottels aan as die reuk..." - Karen Muller Roux op SARIE se Facebook-blad
Jul gunstelinge!
Love at first sight van J-Lo
Heiress van Paris Hilton
White Diamonds
J'adore van Dior
DKNY Love from New York
Chanel Chance
White Satin
Chloé
Vera Wang
Michael Kors
Addict van Dior
Pure Poison
Chanel No. 5
Pleasures van Estée Lauder
Imari van Avon
Passion van Elizabeth Taylor
DKNY Be Delicious
Tresor van Lancôme
Rush van Gucci
Youth Dew
5th Avenue van Elizabeth Arden
Beautiful van Estée Lauder
Dolce & Gabbana
Azzura!
Be Happy van Clinique
Crystal Noir van Versace
Alien van Thierry Mugler
You're The Fire van Yardley
Alien en Angel van Thierry Mugler
Brasil Dream van Estée Lauder
Little White Dress van Avon
Kate Moss se Vintage
Opium
Femme van Hugo Boss
Red Door
pureDKNY
Daisy en Lola van Marc Jacobs
Intimately Beckham
Forever van Mariah Carey
24 Faubarge van Hermès
Insolence van Guerlain
Prada
Voyage van Hermès
Verwante artikels
-
'n Geur vir elke vrou
SARIE Augustus 2010
Daar is nie net een geur wat ’n vrou se gevoelens kan vasvang nie, glo La Prairie.
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
Dave Pepler blog: Die nuwe landskap van parfuum
SARIE Augustus 2010
"Van die laaste "oud-wêreldse" skeppings was Yves Saint Laurent se Opium, en kort daarna Estee Lauder se Cinnabar."
-
Dave Pepler parfuum-blog: Ou mans ruik na bokram
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
Ou mans ruik na bokram, en jongmans na nat strooi. En rooikoppe na gekneusde gras?
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Elizabeth Taylor se verleidelike oë verkoop nou parfuum!
SARIE - November 2010
Die parfuum is vars en intiem, maar so ook die oë daaragter – dié van Elizabeth Taylor!
-
Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
SARIE - April 2010
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
-
Wees sexy met geur
SARIE - November 2010
Ons diepste emosies word deur ons reuksintuig ervaar, indrukke wat 'n leeftyd kan hou.
















Kommentaar