Julle oor Anna-Mart op facebook
Foto’s: Leana Clunies-Ross Galery
Dít het julle te sê gehad oor SARIE se gunsteling foto's van Anna-Mart:
"Definitief een van SA se mooistes. Sy raak net mooier hoe ouer sy raak!" - Heidi Reddig
"Ai, Annamart was nog altyd een van my absolute gunsteling kunstenaars. Om die waarheid te sê, ek vrek oor haar." - Gerhard Nel
Verwante artikels
-
Anna-Mart raak persoonlik
SARIE - Augustus 2007
Almal weet – Anna-Mart loop nie met haar hart op haar mou nie. Maar teenoor haar jare lange vriendin en mede-akteur Henriëtta Gryffenberg maak sy tog ’n skrefie van haar binneste oop . . .
-
Anna-Mart se gunsteling-wyn
SARIE Julie 2010
-
Anna-Mart terug as Christelle Terreblanche in 7de Laan
SARIE September 2010 | Kommentaar: 2
Die Terreblanche-dogter is terug in die Laan. Christelle (gespeel deur Anna-Mart van der Merwe) is vanaf 8 Oktober 2010 weer op die kassie.
-
Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Net vir SARIE: Anna-Mart se flitsverhaal
Die eerste uit 'n reeks flitsverhale wat in die nuwe boek, SARIE 40 Flitsverhale, verskyn. Kyk die volgende paar Maandae uit vir nog groot name soos Koos Kombuis, Amanda Strydom en meer
-
Nuut! SARIE 40 flitsverhale
SARIE - Junie 2009
Nataniël, Anna-Mart, Amanda Strydom, Koos Kombuis en vele meer gee 'n blik op 'n lewensoomblik
-
SARIE se gunsteling-foto's van Anna-Mart
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 8
Sy was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad. En altyd het sy gegéé voor die kamera.
















Kommentaar
Wendy het gesê:
Ek het spesiaal die Sarie met Anna-mart op die vvorblad gekoop. Wat haar waarlik 'n skoonheid maak is dit wat sy van binne af deurgee. Dis in haar oe, haar glimlag. Deur die jare het ek haar sien ontwikkel en groei - die tekens is sigbaar. Dis kosbaar om iemand se groei proses deur die lewe te kan sien, vir vele vroue is sy 'n inspirasie. Dankie Anna-mart.
22ste Okt. 2009, 14:46