Julle oor dieetpille en -aanvullings
Ons het gevra of jy al dieetpille of -aanvullings gebruik het om gewig te verloor.
Só het julle gestem:
- Ja, en dit het gewerk 33,3%
- Nee, ek sal nooit so ver gaan nie 19,2%
- Ja, maar die newe-effekte was te erg 44,4%
- Nee, maar ek oorweeg dit 3%
En op Facebook?
"Ja, beslis, en hulle werk nie!!!!!! 'n Gesonde eetwyse doen wondere vir 'n mens. Sodra jy 'dieet' dan ontneem jy jouself van so baie dinge. Eet verstandig en oefen omdat dit vir jou lekker is, nie omdat jy moet nie. Dit maak 'n groot verskil. Moenie sê dieet nie, leef normaal met matigheid voor oë." - Louise Mulder
"Te veel kere! En ek het my liggaam en metabolisme skade aangerig. My raad is eerder om hulp te kry, 'n eetplan wat vir jou werk en jou spesifieke gesondheidskwessies aanspreek . . ." -
Kom kuier by SARIE op Facebook.
Verwante artikels
-
"As ek mismoedig is wil ek net eet"
SARIE Julie 2010
-
'n Dieet vir hom én jou
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 3
Met dié dieet kan julle albei 4 kg in die eerste maand afskud.
-
Bertha se 10 dieetreëls vir élke dag
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 15
Sy't al 'n volle 18 kg verloor! In die September-uitgawe het SARIE haar modewenke gegee vir haar nuwe lyf. Nou deel sy haar 10 eetreëls vir élke dag eksklusief met sarie.com-gebruikers
-
Bertha se dieet-vordering
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 18
-
Hier is Bertha se dieet
Só het Bertha le Roux (Emma van 7de Laan) 15 kg in 2 maande verloor
-
Jou dieet-vrae beantwoord
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 2
Jy eet laevetkos, maar verloor nie gewig nie. Of jy's 'n uur ná ontbyt weer honger. Jou kwelvrae het gelukkig eenvoudige antwoorde.
-
Kook vir diabete: 10 maklike resepte (broodpoeding, muffins, roerbraai...)
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 2
As diabeet kan jy nogsteeds lekker eet. Hier's 'n paar smullekker resepte, sonder die suiker.
-
Nataniël se bruinrys-en-lensie-dieet
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 56
Die dieet waarvoor julle gevra het...
















Kommentaar