Dit laat jou dink

Julle oor gewig ná swangerskap

Aletté-Johanni Winckler, Heinz Winckler se vrou, het ‘oorlog’ verklaar teen die 20 kg wat sy tydens haar swangerskap opgetel het. En nou stap julle die pad saam met haar op haar blog:

Liana het gesê:
“Ja, ek het nou lekker gelag! Maar nie net vir jou nie maar vir myself!!!! Ek gaan dieselfde ding binne die volgende paar dae moet deur gaan. En ek is bang!!!! Nie vir die resultate nie maar vir dit wat ek nie kan doen nie. En dis mos gewoonlik dit wat jy moet doen om weer in n bikini te kan klim. Maar jy inspireer my baie, dit help om te weet ek is nie alleen nie! Dankie dolla en baie sterkte!!!!!”

Karin van der Merwe het gesê:
“Haha, en hier sit ek oorgewig met n yoghurt & muesli sweet. Ek was nog nooit op n dieet in my lewe maar glo my na 50 weet ek dis nie die maklikste ding om aan te pak nie, sterkte en ek sien uit na jou volgende brief. Ek weet somme jy gaan die koei by die horings pak.”

Tinkie het gesê:
“My innige simpatie. As ek so na die foto’s kyk toe my 2de dogtertjie gebore is, skrik ek nou nog en wonder wie daai vrou is. Ek was 27 kg oorgewig en met harde werk het ek dit afgeskud. Vandag is ek ‘n ouma (jong ouma) en het gelukkig omtrent net so 6 kg weer aangesit en agtergekom oefening is soos eet en drink in mens se lewe. Byt net vas en jy sal sien alles begin weer krimp en normaal lyk.”

Heidi Visser het gesê:
“Ek tel tussen 20 en 25 kg tydens swanerskappe op en het 3 gehad dit kom weer reg! Ek het als verloor met tyd en my oudste is amper 13 . Kon nie glo ek tel so gewig op die kon amper nie agter my stuurwiel inpas nie! Was altyd baie maer so dit was n groot skok, maar my babas was groot en gesond! Sou dit weer so verkies , hulle is my liefies! Sterkte.”

Vir nog kommentaar, klik hier

  • http://hwdlgtwchnvo.com/ tiuonrvwpd

    dssNny dfswbdpfjqwx, [url=http://oiprpngvhfvs.com/]oiprpngvhfvs[/url], [link=http://dmwhcxhporaj.com/]dmwhcxhporaj[/link], http://lkzztsgbcxzj.com/

  • http://vjsfwjpjndjz.com/ hwmdvmgzutb

    SpdELA rcazltywongh, [url=http://xjkdbtaytjte.com/]xjkdbtaytjte[/url], [link=http://coclrnspiwhe.com/]coclrnspiwhe[/link], http://juhbmxjorejn.com/

  • Submerin

    koertnamz nr 1741 pisze: Poni?ej zamieszczam koertnamz autorstwa internautki o ksywce Basia ?askawa.Zaznaczam, ?e nie jest to stanowisko Stowarzyszenia, tym bardziej, ?e nie by?o nikogo z nas na wsponianym przez Basi? zebraniu. Poniewa? jednak zasady forum zobowi?zuj? nas do publikacji, wi?c publikuj?:Bogus?awa M-reaktywacja!!!!Komunikat-ostrze?enie!!!!Osoba ciesz?ca si? nies?aw? z powodf3w, o ktf3rych wszyscy wiemy, wraca do gry jako szara eminencja!! W niedziel? na zebraniu wiejskim w Por?bie ?egoty bez wahania zasiad?a za sto?em prezydialnym przy burmistrzu, so?tysie i radnym- swoim m??u. Jak zwykle butna, arogancka i chaotyczna. Najpierw bezpodstawnie zarzuci?a k?amstwo so?tysowi, sama ok?amuj?c mieszka?cf3w Por?by, potem nakrzycza?a na tych , ktf3rzy nie chc? w Por?bie ulic i ?e w domy?le, ci co nie chc? s? ?wokami, a na koniec chcia?a ?eby ulice przeg?osowa? na tym zebraniu.Mia?a czelno?? apelowa? o wspf3?prac?, o nie wzniecanie konfliktf3w ale to jest nie mo?liwe w oparciu o nieuczciwo??.Nie d?ugo mieszkam w Por?bie ale prosz? mieszka?cf3w niech rozdawane przez Rodzin? Kolpinga „wyborcze” dary nie przys?oni? wam rzetelnej oceny osf3b publicznych, ktf3re powinny by? uczciwe i kierowa? si? dobrem Por?by, nie w?asnym.Panie burmistrzu Rychlik, pono? Bogus?awa M d??y do wspf3?pracy z panem. Prosz? niech pan nie zadaje si? z Bogus?aw? M, bo mo?e to panu nie przysporzy? pozytywnej aury.Zawiedziona Barbara ?.PS. moje spostrze?enia umieszczam na stronie Nowej Alwerni, bo tylko wy d??ycie do przejrzysto?ci ?ycia publicznego w gminie i do tego ?eby nami rz?dzi?y osoby uczciwe.