Dit laat jou dink

Julle op Facebook oor Boer Soek ‘n Vrou 2

“Ek sal myself nie blootstel aan deelname eers nie. Maar ek geniet die gevegte rondom die boere.” – Zelda Goldschagg Botha

“Ek dink persoonlik Johann en Stella pas uitstekend bymekaar, asook Francois en Samantha. Ludwig is ons gunsteling en hy en Alna pas ook perfek bymekaar. Pieter en Ashley pas mooi bymekaar, altwee is ewe kommin.” – Cecelea Boshoff

“Ek is terleurgesteld in die reeks. Die eerste een was beter. Johan en Flip moes uitgeklim het, toe hul ander vroue ontmoet het en 2 van die ander boere moes kans gekry het.” - Lanel Kotze

“Ja, ongelukkig is die tweede reeks een groot gemors. Sulke mense moet sommer dadelik gediskwalifiseer word en ander boere moet die kans gekry het om deel te neem. Ek hoop daar is ‘n volgende reeks met verbetering, want die eerste reeks was ongelooflik. Dankie.” – Anita Louise Kleynhans 

“Ek stem ook saam Lanel, hierdie reeks is regte die grootste gemors op TV – hoekom word ander boere nie ‘n kans gegee toe Flip & Johann buite die program girls kry nie, maar hoekom in die eerste plek inskryf as jy wel jou eie soekwerk doen. En Pieter is so vol van homself, en Lynda het serious issues in haar lewe. En meer girls vote hulself af nog voor die boer ‘n besluit kon maak. Nee, regtig waar! Ek hoop ook nie daar is ‘n volgende reeks nie.” – Fransisca Keyser

  • Melinda Smit

    Haal my hoed af vir Elma, sy het ‘n paar baie ongemaklike situasies baie professioneel hanteer. Uiters teleurstellende reeks, eintlik ‘n verleentheid! Ek kry die hele span vervaardigers jammer; hoe moes hulle nou weet dat van die deelnemers so simpel gaan optree? Miskien moet hulle in die vlg. reeks, as daar een gaan wees, ‘n paar definitiewe reëls neerlê om soortgelyke situasies te vermy.

  • hanlie

    hoop volgende keer wat boer soek n vrou aangebied word gaan daar strenger reels neer gele word, as die persoom klaar iemand ontmoet het moet hy gediskwalifiseer word sodat iemand ander n beurt kan kry. ook kan julle nou regtig ludwig verwyder hy maak sy naam regtig nou bollie, van wanneer is hy n profesor in die liefde hy wat homself nie eers aan n vrou kan help nie dink geen ander van die verhoudings gaan werk nie. hy raak nou regtig irriterend.

  • elize

    Die ordentlike vrouens wat mans soek, skryf gewoonlik glad nie vir sulke tipe programme in nie! Hierdie reeks in my oe was ‘n totale mislukking – dit lyk ook of sommige mans nie eintlik weet wat hulle regtig soek in ‘n vrou nie – dus moet hulle maar hulself geselskap hou! Elma is ‘n stylvolle en gesoute aanbieder en het erge ongemaklike situasies goed die hoof gebied….gee haar beter programme om aan te bied en asseblief ons soek nie ‘n volgende reeks nie!

  • Sarie Koen

    Ja nee, die reeks was regtig baie terleurstellend. Die eerste reeks was so idillies, soos ‘n storieboek, maar die nuwe een was meer soos ‘n Amerikaanse realiteitsprogram: lekker eenvoudig!! Ek kan nie glo dat nie een van die boere iemand gekies het uit hulle briewe nie, die "buite-perde" het van oral gekom. En Ludwig, kan nie glo hy het so baie briewe gekry nie, hy is so simpel en vol van homself, geen wonder hy het nog nie ‘n girl nie, daar is nie plek naby hom nie, sy kop is te groot. Nee wat hierdie klomp boere het ‘boer soek ‘n vrou"se naam behoorlik gat gemaak. Moet asseblief nie weer een maak nie!!

  • Sandra Nel

    Ek het dit geniet – dit wys die ware kleure van party mense – gee nie ‘n duiwel om vir ander nie – stel net in hulle eie ding belang. Dit was vir my lekker om te kyk – groot pret! Elma, ‘n job well done, Dink dit was maar moeilek vir jou want AL DIE BOERE WIL VIR JOU Hê!

  • elsa de swardt

    Ja, hierdie reeks was ‘n groot flop….Terwyl hul besig was met verfilming, moes hulle al die klaar-geholpe boere, die trekpas gegee het.En die arme vrouens( die van Flip en Johan ) is onnodig blootgestel wetende dat "hul" boer al klaar sy keuse gemaak het.As ek daai vrouens was, sou ek onmiddellik onttrek het.Hulle het nooit n kans gestaan nie. Eks skoon vies vir myself dat ek die program enduit gekyk het.En die oor-en-weer geswartsmeerdery van die deelnemers teenoor mekaar na die reeks is kommin. Ek wil nie daarvan lees in tydskrifte en koerante nie.
    Ja, en ek stem saam, Elma is n ster!!!!

  • Melinda Marx

    Ja, ek stem saam, die 2de Boer is ‘n groot flop. Hoop nie daar gaan ‘n 3de wees nie, en as daar is, ASB sorg vir streng reëls. Die oomblik dat daar buitemense moet inkom, laat die boer onttrek en laat een vd ander inkom!
    Dit was bietjie commin gewees, veral Ashley wat so vieslik gevloek het, sies vir jou hoor! :), snaak s dat Pieter haar gekies het?

  • tharien Hartman

    Dear Boer soek n vrou I have a friend in Pretoria thats been singal long time she wants to be friends with a guy and she is very attache to dogs,birds and das bead work tharien

  • http://qapwkkwpnyze.com/ jzhzzo

    6QSHHQ uerggdycexoe, [url=http://euobrhifupqr.com/]euobrhifupqr[/url], [link=http://gxrjzkjfzbre.com/]gxrjzkjfzbre[/link], http://oyeafybtutra.com/

  • http://jvvpjxjgdxfn.com/ wquirxcem

    llXlBQ bnjjkbakofei, [url=http://euefzhcmymez.com/]euefzhcmymez[/url], [link=http://lotrycmsrded.com/]lotrycmsrded[/link], http://keqjthrymuxi.com/

  • http://ljlziojzcmcw.com/ ttoywnk

    isEbFO kmkonsnormuz, [url=http://arcxsgcqzzic.com/]arcxsgcqzzic[/url], [link=http://suixzqcvhlqr.com/]suixzqcvhlqr[/link], http://uvugnrwjfaou.com/

  • http://ongszqxkipqx.com/ wfnevopufrm

    SqsGdN ljtykghynnwf, [url=http://ovtzfmreyfgj.com/]ovtzfmreyfgj[/url], [link=http://cottalkhjqxk.com/]cottalkhjqxk[/link], http://uuqoaddwbsjg.com/

  • http://emnukyokedvs.com/ stahlr

    izakuh qibrkltvqzwh, [url=http://paxqmqfuafwi.com/]paxqmqfuafwi[/url], [link=http://dapeuiyuprpn.com/]dapeuiyuprpn[/link], http://idyxjzswipqm.com/

  • http://oospvnxayrrf.com/ txszwxhxf

    YoDGXe hopjvibwwauk, [url=http://mmrdzagmstcf.com/]mmrdzagmstcf[/url], [link=http://sxneswbhustn.com/]sxneswbhustn[/link], http://xnlmzjmaoxsk.com/

  • Rakhal

    Leuk, ik vroeg me ook al af hoe die berekening nou zat! Maar ik ben bang dat jouw nacht zodang niet langer (of korter) wordt als er iets verandert in de draaiing van de aarde. De klok tikt nog steeds even snel de minuten weg. Maar het is natuurlijk wel fijn als het s ochtends 1 microseconde eerder licht wordt.