Julle op Facebook oor tienerseks
Julle reaksie op hierdie artikel: Die waarheid oor jou tiener en seks
"Ek het ook 'n dogter van 15 jaar en seun van 17 jaar en het gou besef wat is waarde sisteem wat in die ouer huis vasgelê word. Die elemente wat ons kinders aan blootgestel word vandag hou ons nederig en op ons knieë.......daar nie tyd vir vingers wys of oordeel nie, kom ons vat ons kinders se hande vir die onbekende waarmee hul te doen kry en wees net altyd daar vir hul en doen net ons deel as ouers!" - Erika Linde
"Ek dink ouers spandeer te min tyd saam met hul jong kinders as gesin deesdae...kinders moet vandag te gou grootword en selfstandig wees (wat weer tot ander dinge lei...)" - Leani de Wet Odendaal
"Ek is 'n ma van 2 meisiekinders, 18 jaar en 14 jaar. As ek so na hulle kyk en ek sien hoe hulle aantrek, dan is ek dankbaar dat hulle nog die trots het om ordentilk aan te trek en nie belangstel om in die mall rond te hang nie. Ek raak wel baie bang as ek dink dat hulle ook eendag seksueel aktief moet raak, en nie nou al so voor- op- die- wa is nie." - Yolanda Bekker Seymour
"Ouers het mos nie meer sê nie - jy moet die kinders se behoeftes verstaan, sorg dat hulle sosiaal aanvaarbaar is en maak seker hulle het genoeg geld - want geld koop mos hulle geluk in die movies, winkels, eetplekke ens. Ouers moet harder werk, voorsien en by die kinders aanpas en dan is almal gelukkig!!!! Lekker lewe?" - Andre Van Schalkwyk
"Ek dink in baie gevalle is dit ook ouers wat té cool probeer wees wat hulle tieners (veral dogters) laat aantrek net wat hulle wil ~ my oë wil partykeer uitval as ek sien wat die kinders aantrek.....dit is skokkend." - Jeandre Warren
**Vir nog van julle kommentare, klik by SARIE se Facebook-blad
Verwante artikels
-
'n Skoon begin vir tieners
SARIE - Junie 2009
Om 'n tiener te wees het genoeg uitdagings – jy wil nie nog sukkel met 'n slegte vel nie.
-
Celebs se Facebook-profielfoto's, en lyk jy soos 'n celeb?
SARIE - Junie 2010
Ons klets, kuier aanlyn en deel mekaar se foto's in die kuberruim. Party van ons het foto's van onsself, ander van hul kinders, honde en gunsteling-vakansieplek.
-
Die waarheid oor jou tiener en seks
SARIE - Februarie 2008 | Kommentaar: 11
Kinders raak op ’n ál jonger ouderdom seksueel aktief. Sê jy ook: Nee, nie mý kind nie? Dis tyd om daaroor te praat …
-
Dr Eve-dilemma: My kind nuuskierig oor seks
SARIE - April 2010
Probleem: My seuntjie is amper twaalf. Ek het verlede week 'n pornografie-webblad se adres op sy selfoon gevind. Ek het my lam geskrik...
-
Jou tiener en sy iPod
SARIE - Februarie 2010
-
My kind wil van my skei
Dis ’n harde slag as jou kind haar rug op jou draai – en boonop uit die huis wil trek. Maar versoening is moontlik . . .
-
The Great South African Sex Survey gee die feite
SARIE - Februarie 2010
Health24 het weer die resulte van hul jaarlikse Great South African Sex Survey bekendgemaak. Meer as 10 000 mense ouer as 20 wat meer as R2 500 per maand verdien met die minimum-kwalifikasie van matriek het deelgeneem. Dit verteenwoordig sowat 1.3 miljoen Suid-Afrikaners.
-
‘n Ma van twee tieners vertel...
Dis vir my en my man, Johan, uiters belangrik om ons seuns met die regte waardes groot te maak, sê Christine Ferreira, redakteur van die geestelike tydskrif Lééf – met hart en siel.
















Kommentaar