Dit laat jou dink

Julle op facebook oor Michael Jackson en Farrah Fawcett

Vir Farrah:

“Shame dis rerig hartseer. Wens ek kon net haar hare erf. Wat ‘n pragtige vrou was sy net nie!” – Lynette Rodgers

“Sy was n pragtige vrou.” – Yolanda Seymour

“A beautiful angel gone to Heaven!” – Hilda Coetzee

Vir Michael:

“Tragies – ‘n groot verlies van ‘n musieklegende.” – Leani de Wet Odendaal

“Wat hy ookal in sy persoonlike lewe aangevang het, sy musiek was uniek en sal voortleef in ons harte en ons tone se gewikkel!” – Elsabé Olivier 

“Heal the World-make it a better place, for u and for me and the entire human race. What powerful words. Dis net een van die vele liedjies wat altyd sal bybly as n mens aan die King of Pop dink.” – Crystal Theron