Jy praat te veel oor jou eks - mans gee raad
Dis uit! "Moenie vertel dat jy en jou eks nog goeie vriende is nie. Daar is 'n rede hoekom hy jou eks is," meen Conrad (28), 'n entrepreneur van die Paarl.
Maar om heeltyd te vertel hoe aaklig jou eks is, werk ook nie. Veral as die man met wie jy nou uitgaan die idee kry jy wantrou hom ook en verwag hy gaan enige oomblik in net so 'n blikskottel soos jou eks ontaard.
Eugene, 'n 23-jarige oditeur van Gauteng, vertel hy moes een keer vyf uur lank luister na 'n date se ertellings oor haar vorige kêrel. Dit was die einde van die romanse.
Verwante artikels
-
Dís wat jou date laat skeefloop - mans vertel
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
-
Eksklusief: Nicole Kidman praat met sarie.com
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Sy's weer in 'n musiekblyspel wat beloof om 'n lokettreffer te wees. In Nine speel sy teenoor nog groot name soos Penélope Cruz, Sophia Loren, Judi Dench, Marion Cotillard en Kate Hudson. Sy vertel meer oor haar lewe Keith en Sunday Rose.
-
Hugh Grant oor verhoudings
SARIE Maart 2010
















Kommentaar