Karen Zoid
"Daar's krag in vergifnis."
"Almal het seer, maar deur te vergewe raak jy ontslae van jou pyn, en dalk help jy iemand om van sy pyn genees te raak. Ek het in my hoërskooljare dwelms gebruik en ek en my pa was lank vervreem. Ons kon mekaar vergewe en ons het vandag 'n sterk en oop verhouding." - Karen Zoid, SA rock-sangeres
Lees Karen Zoid se hoop, vrese en drome
Verwante artikels
-
EKSKLUSIEF: Musiekvideo van Karen Zoid: Bly by my!
SARIE - Oktober 2010
Kamera, ligte, aksie: Hier's Karen Zoid se Bly by my-musiekvideo, die eerste enkelsnit van haar nuwe album, Terms and Conditions - 'n hele week voordat dit op TV te siene is.
-
Karen Zoid se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Februarie 2008
Met ’n nuwe album, Postmodern World, op die rak kyk sy na binne.
-
Só lyk Karen Zoid se nuwe CD-voorblad - kom kuier agter die skerms
SARIE September 2010
SA rocker Karen Zoid is besig om haar nuwe album, Terms & Conditions, op te neem. Die album sal teen einde Oktober op die rakke wees.
-
TV-vrou vertel: Ek moet stilraak om te reflekteer; te fokus...
SARIE Julie 2010
Carien Loubser (35) is regisseur, vervaardiger en tydskrifredakteur, maar beskryf haarself as 'n legkaartbouer.
















Kommentaar
alet fick het gesê:
Karin, dis wat so "amazing" is van ouer word, ons kan al die tasse wat ons met ons saam gesleep het deur die jare, so stuk, stuk in die stofpad agterlaat.
28ste Apr. 2011, 11:29