Dit laat jou dink

Karen Zoid

“Almal het seer, maar deur te vergewe raak jy ontslae van jou pyn, en dalk help jy iemand om van sy pyn genees te raak. Ek het in my hoërskooljare dwelms gebruik en ek en my pa was lank vervreem. Ons kon mekaar vergewe en ons het vandag ‘n sterk en oop verhouding.” – Karen Zoid, SA rock-sangeres

Lees Karen Zoid se hoop, vrese en drome

  • alet fick

    Karin, dis wat so "amazing" is van ouer word, ons kan al die tasse wat ons met ons saam gesleep het deur die jare, so stuk, stuk in die stofpad agterlaat.