Karin Eloff (skrywer van Stiletto)

Deur Marguerite van Wyk, SARIE - Februarie 2010

"Dis 'n wêreld (die seksbedryf) wat baie nooit betree nie. Terselfdertyd besoek vele mans ontkleeklubs en bordele, maar weet nooit werklik wat in die 'werkers' se kop of hart aangaan nie. Ek dink die boek doen goed omdat die bedryf nie verglans word soos dikwels in flieks of toneelstukke nie."
- Karin Eloff, gewese ontkleedanseres en redakteur van die tydskrif Loslyf en skrywer van Stiletto, vertel hoe sy gevoel het toe haar omstrede boek sy sewende druk beleef. Karin is tans 'n joernalis by die koerant Sondag.

Verwante artikels

  • Betaal vir seks?

    Die beweerde seksvideo met oud-Springbok Joost van der Westhuizen het die land aan die gons gehad. SARIE het by Health24, wat onlangs hul jaarlikse Great South African Sex Survey bekend gestel het, gaan kers opsteek.

  • Karin Eloff (van <i>Stiletto</i>) maak hart oop

    Karin Eloff (van Stiletto) maak hart oop

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 10

  • Slaap so goed soos seks

    Slaap so goed soos seks

    SARIE - April 2006

    Slaap het ’n luukse geword, die ‘nuwe seks’. Te min daarvan, en jy betaal daarvoor – met jou gesondheid, emosionele welstand en lewensvreugde.

Kommentaar

  • Ek het die vakansie die boek gelees, en REGTIG dit was UITSTEKEND!! Ek is bly dat sy so openlik ook praat in die boek, want daar is soveel, soveel ander meisies daar buite wat in haar posisie sit waar sy gesit het, wat vasgevang sit en seker nie weet hoe om uit hul situasie te kom nie. Karin het net bewys dat maak nie saak hoe, waar en wat jy sit nie, as jy WIL dan kan jy 'n beter lewe lei...... Ek wens daar was meer mense daar buite soos sy.....

    22ste Jan. 2010, 11:49

Web Development by FormFunction